Client’s Experiences

The reason we exist is for our clients to live engaged and motivated lives.

On this page our clients has their say about the value we added.

So if you are or were a client, feel free to share your experiences of Quantum Flow Coaching with us.

If your are still thinking of becoming a client, enjoy the reading.

19 thoughts on “Client’s Experiences

  1. Life Coaching met Herman het vir my baie beteken. Dit het my tot nuwe denke geinspireer asook nuwe tegnieke geleer. Dit het op ‘n baie nodige tyd in my lewe gebeur en wat die beste van die hele ervaring is, is dat ek dit prakties kan toepas in my beroep en in my lewe. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel. Ons almal het een of ander tyd coaching nodig veral as mens die lewe voluit wil leef.

    Dankie Herman!!

  2. I can highly recommend Herman. His valuable input and way of thinking has helped me progress and develop myself and achieve greater goals in my personal as well as business life.
    His work ethic is beyond reproach and I have a lot of respect for him.
    I can guarantee you will achieve your goals and grow as a person if you are willing to learn from him and apply the principles and techniques he equips you with.

    Herman, I salute you!

    Thank you for your inspiration, friendship and positive influence in my life!

  3. Herman has shared with me thinking techniques and principles and he taught me how to apply it in my business as well as personal life. As a result of this, I have achieved goals during the past year that I have never thought possible. By applying these principles one understands that you can do so much more once you know yourself, through the right mindset and working on the things that you can do something about. What an amazing journey that delivered excellent results. Thank you Herman.

  4. “Life Coaching” met Herman was een van die ongelooflikste ervarings van my lewe. Al die doelwitte wat ons gestel het is bereik, met baie groter sukses as wat ek gedink het moontlik is. Herman, sonder jou sou dit nie moontlik gewees het nie. Baie dankie vir jou leiding, hulp en insig in hierdie tyd. Saam gaan ons nog ‘n lang pad stap. Dankie vir alles!!

  5. Life coaching maak ‘n hele nuwe wêreld oop. Jou denkpatroon verander en sommer jou lewensuitkyk ook!! Dankie Herman!

  6. Herman, Baie dankie vir die 3 maande se ‘coaching’. Ek het na jou gekom met ‘n hoë verwagting van wat die ‘coaching’ vir my gaan beteken, maar ek kan met eerlikheid sê dat die proses meer waardevol was as wat ek ooit gehoop het. Ek sal in die toekoms sekerlik my vriende, familie en kollegas na jou verwys.

  7. I think coaching is one of the best kept secrets in the whole world! What an absolutely phenomenal change it has brought to my life. I started out simply wanting to achieve a goal and i ended up growing as an individual in ways that i had not imagined. I am most gratefull to Herman as a coach, for having a genuine interest in helping me on my journey of self develpment and self discovery. What the coaching sessions with Herman have done for me is that they have enabled me to ask myself really difficult questions in terms of what are my hearts deep desires. I felt most privildeged that i could traverse some of this difficult ground in my life with a coach who could help me stay the course. Thank you very much Herman! I am most gratefull.

  8. Starting my life coaching journey with Herman has proved to be the best decision I made for myself. I have grown and learnt a number of tools that have made it very easy for me to confidently walk in the direction of my dreams and desires and to identify and let go of all the limiting and crippling ideas that I had been holding on to. I am a fulfilled person because I am at peace with myself and the potential within and around me. I appreciate and celebrate my triumphs and trials equally because I understand that they are part of the refining process of my journey. I am very grateful to you Herman for sharing your wonderful gift of sincerity and for making yourself available to be part of my personal development and discovery.

  9. Toe ek verlede jaar vir Herman kontak vir hulp, het ek nooit kon droom waar hy my in so ‘n kort tydjie kon bring nie. Die praktiese raad en realistiese doelwitte asook die gereedskap waarmee hy my toegerus het, is van onskatbare waarde. Dankie Herman, jy is ‘n inspirasie en ek sal jou aan enigiemand aanbeveel!

  10. Ek was aanvanklik onseker of life coaching die regte keuse was. Na elke sessie het ek uitgestap met iets wat ek prakties kon toepas en ek het gehou van alles wat ek by jou kon leer. Herman jy het ‘n wonderlike manier om met mense te werk, baie dankie vir dit wat jy vir my beteken het. Ek sal die verskil wat jy gemaak het onthou en dit graag as verwysing vir ander gebruik.

  11. I don’t want to spend too much time thinking about where I would have been if I did not start seeing Herman 6 months ago. Like Alice, I tumbled into a rabbit hole of mental fog, fears, hopes and unclear goals. I remember thinking that he must think I am crazy and that he can’t possibly follow my random train of thought. But he would patiently listen and then come up with a phrase that summed up exactly how I felt.
    The conversations we had were very stimulating and I left each session with clear tasks to perform and excitement for what could be. He made me realise that the lows are just as important as the highs in defining yourself and making your vision clear. I feel like I have gained 10 years worth of experience in 6 months. I even quit smoking and this wasn’t even a goal!
    Herman, I am eternally grateful to you and what you have taught me will stay with me for the rest of my life.
    Thank you

  12. Aan wie dit mag aangaan
    Ons maak gebruik van Quantum Flow se Business Coaching en moet erken dat daar geen geld waarde aan hulle diens kan gekoppel word nie. Hulle het ons voorsien met nuwe visies en kritiese inligting oor besigheids bestuur en personeel hantering en opleiding en ons die volle potensiaal van ons besigheid laat besef.
    Ons almal as besigheids eienaars dink ons weet alles, of beskik oor alles maar weet nie altyd hoe om alles op die regte wyse toe te pas nie en dit is waar hulle diens van onskatbare waarde is.
    Marilene du Plessis het vir ons letterlik nuwe deure oopgemaak en ons kan definitief haar intensiewe betrrokkenheid by ons besigheid sien en slegs binne twee maande het ons alreeds resultate ervaar. Die feit dat Marilene ook self n suksesvolle besigheids eienaar is en oor die regte gereedskap beskik om n besigheid suksesvol en winsgewend te bestuur maak van haar n absolute aanwins vir enige besigheid.
    Met haar toegewyde, passievolle karakter en diens sal ons haar enige tyd na enige besigheid verwys.
    Ons is wel spyt oor een ding, en dit is die feit dat sy nie vroeër deel van ons besigheid was nie.
    Byvoorbaat dank
    FEEDGROW

  13. Aan wie dit mag aangaan

    RE: VERWYSING, MARILENE DU PLESSIS VAN QUANTUM FLOW

    Ek is ‘n makelaarskonsultant vir Third Circle Batebestuur en sien om na ‘n paneel van 32 finansiële adviseurs. My werk is uiters doelwitgedrewe en my inkomste is gebaseer op kommissie.
    Ek het Marilene du Plessis in 2013 ontmoet en verskeie besigheidskonsultasies of ‘coaching’ sessies by haar ontvang. Ek het haar van die eerste afspraak af ervaar as uiters professioneel, bekwaam en dinamies.
    Haar insette het grootliks bygedra daartoe dat ek my strategiese beplanning op ‘n effektiewe en gefokusde wyse kon aanpak. My produksie het verhoog en ek leer telkens meer by haar, alhoewel ek self bemarking gestudeer het op universiteit en reeds jare lank met sukses in die bedryf werk.
    Ek was so beïndruk met Marilene se bydrae tot my opgang, dat ek haar voorgestel het aan Third Circle se besturende direkteur en hy het reeds begin om van haar dienste gebruik te maak om ander konsultante en ons adviseurs ook te bemagtig. Ons maatskappy het haar verder gevra om ‘n aanbieding aan ons ondersteunende adviseurs te doen op ons jaarlikse afskop funksie in Februarie 2014. Nodeloos om te sê, was dit ‘n groot sukses en het die makelaars met groot lof van die aanbieding gepraat.
    Ek kan Marilene se besigheidsafrigting en –bemagtiging met groot vrymoedigheid aanbeveel. Haar kennis, toewyding, entoesiasme en energie is ‘n konstante inspirasie.

    Vriendelike groete
    Amanda Witherspoon

  14. Aan wie dit mag aangaan

    Ek is n bestuurder by n motorhandelaar en het n paar sessies saam met Herman deurgewerk om my te help met die korrekte bestuursplan, missie en visie van die besigheid.
    Sy insette en kennis is ongelooflik goed. Ek het baie by hom geleer en sal sy dienste vir enige iemand wat ernstig is oor sy besigheid, aanbeveel.

    Vriendelike groete
    Cassia Smith

  15. I new very little about this coaching business until I was given a life time opportunity for leadership coaching. What made it interesting was the professional conduct of my coach Herman Veitch. He did well in introducing me to what coaching is. He took great note of my goals, making it a point that I realised and achieved my goals. I now feel very confident to make decisions, to think outside the box, and to empower and inspire my team, all this because of the inspiration and leadership techniques that were instilled in me by Herman during the past 5 months. If i had it my way I would advise all companies out there to take their managers through leadership coaching. It will definitely make a huge difference in the companies’s leadership. The knowledge and expertise of coaches like Herman and his ability to understand a person’s level of thinking and pull their brains to think better will change any organisations for good.
    Thank you Workwise for the opportunity.
    Thank you Herman.

  16. Dankie aan Herman van Quantum flow. Hy het my baie gehelp om my as besigheids eienaar van ‘n nuwe besigheid te ontwikkel en te help met kreatiewe denke, sisteme in plek te kry en baie waardevolle skills aangeleer wat ek altyd sal kan gebruik in besigheid.

    I would recommend Herman for any person looking to start a new business, want to “jazz-up” a already established business or just to help with certain areas of a business that is not operating as you would like.

    What you will gain from this is priceless and a must for any small business owner.

    All the best to Herman and the team from Quantum flow.

    Regards
    Daniel Kirstein

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s